Halfjaar Basislyn Assessering Afrikaans Huistaal Graad R - 3

11m ago
183 Views
16 Downloads
2.41 MB
47 Pages
Last View : 2d ago
Last Download : 1m ago
Upload by : Ronan Orellana
Transcription

Halfjaar BasislynAssesseringAfrikaans HuistaalGraad R - 31

Agtergrond en rasionaal1. Op Maandag, 23 Maart, het ons President die nasie toegespreek en 'n nasionale inperking vanaf middernag opDonderdag, 26 Maart tot middernag Donderdag, 16 April verklaar. Dit is later uitgebrei omdat die impak van diepandemie meer ernstig geword het.2. Skole is gesluit vanaf 18 Maart tot Junie en selfs later vir 'n paar grade. Dit het gelei tot die oproep vir buitengewonemaatreëls om ons onderwysers, leerders en ouers in terme van kurrikulumlewering te ondersteun.3. Die huidige konteks van die COVID-19 pandemie en die inperking het 'n unieke situasie met groot uitdagings wat'n beroep vir veerkragtigheid en kreatiewe en konstruktiewe antwoorde geskep.4. Die COVID 19 realiteit vereis nuwe maniere om te verseker dat onderrig en leer voortduur waar kontak tyd enafstands vereistes is baie anders as die verlede.5. As professionele opvoeders is dit ons kollektiewe verantwoordelikheid om hierdie uitdaging te aanvaar om 'neffektiewe onderrig-, leer-en assesseringsprogram te implementeer om die negatiewe impak wat deur hierdieontwrigting veroorsaak word, te verminder.6. Om die rede stel ons voor dat alle Grondslagfase-leerders onderworpe is aan 'n kort halfjaar-basislyn assesseringop hul terugkeer na skool ten einde hul huidige vlak van funksionering ten opsigte van kernvaardighede soosuiteengesit in die KABV-kurrikulum te vestig.7. Hierdie halfjaar basislyn assesseringsriglyn is ontwikkel as 'n gids vir onderwysers om 'n kort halfjaar assesseringvan leerders te voltooi om hul huidige vlak van funksionering in terme van kernvaardighede met betrekking totHuistaal te bevestig.Instruksies vir die voltooiing van die halfjaar basislyn1. Die assessering moet so spoedig as moontlik voltooi word sodat formele onderrig kan hervat word.2. Die assessering moet 'n maksimum van twee dae neem om te voltooi.3. Die doel van die assessering is vir onderwysers om formatiewe assesseringsprosedures te gebruik om te meet hoehulle leerders in Huistaal vaar om hul onderrig in te lig. Dit impliseer dat onderrig gedurende hierdie tyd moetvoortduur en onderwysers moet waarneming en ingeligte oordeel gebruik om die vlakke waarop leerdersfunksioneer, te evalueer.4. Onderwysers moet die data ontleed vanaf die halfjaar basislyn assessering en verseker dat die waardevolle inligtingwat verkry is hulle onderrig beïnvloed. Die groepe vir die lees moet weer ingestel word indien nodig.5. Luister en praat moet geïntegreer word oor alle leerareas en vereis nie aparte aktiwiteite nie.6. Handskrif moet gedurende die daaglikse handskrifles geëvalueer word.7. Onderwysers kan besluit hoe ver hul halfjaar basislyn assessering gebaseer gaan word op grond van die spesifiekekonteks van hul skole. Byvoorbeeld u mag kies om slegs Kwartaal 1-inhoud te kies en om die inhoud van Kwartaal2 te hersien of 'n kombinasie van beide.8. Onderwysers mag 'n seleksie van een of twee van die voorbeeld aktiwiteite gebruik om hulle te help in hierdieproses of hulle kan hul eie aktiwiteite gebruik om die doeleindes van die basislyn assessering te vervul. Aktiwiteitein die DBO boeke is ook 'n goeie bron.9.Gegradeerde leesreekse en DBO werkboeke kan ook gebruik word as hulpbronne om te help met hierdie proses.Die halfjaar-assessering bestaan uit die volgende:1. Lys van kern konsepte vir graad R tot 3 vir kwartaal 1 en 2.2. Kontrolelyste vir onderwysers vir Gr. R tot 33. Voorbeelde van leerderaktiwiteite vir Gr. R tot 32

KERN KONSEPTE KWARTAAL 1Graad RAFRIKAANS HUISTAALGraad 1Graad 2Graad 3LUISTER EN PRAATKLANKE Luister aandagtigna instruksies enreageer gepas. Deel persoonlikeervarings: vertelnuus, beskryf dieweer, relevantegebeure, ens Vertel persoonlikeervaring, nuussonder herhaling Praat oor bekendenuus / nuusgebeure,lig 'n mening en drukgevoelensuit.(Omgewingsnuus,huidige tv nuus ens) Vertel enhervertel storiesvan ander in eiewoorde. Verstaan engebruik gepastewoordeskat Vertel 'n storiemet 'n begin, 'nmiddel en 'neinde. Luister na 'ningewikkelde reeksinstruksies (ten minste4/vier) en reageergepas Pak ‘n legkaartvan 5 of meerstukke. Luister met genotna stories enteken ‘n prent ombegrip te toon. Luister na 'n stelingewikkeldeinstruksies (watten minste 3/driedele bevat) enreageer gepas Gebruik gepaste taaltydens gesprekke Identifiseer enbeskryfooreenkomste enverskille. Plaas prente in 'nlogiese volgordeen kommunikeerdeur die idees involgorde oor tevertel. Luister vir genotvir n langertydperk na ñstorie enbeantwoord vrawat daarmeeverband hou. Luister na stories,identifiseer diehoofgedagte enbesonderhede enbeantwoord hoërorde-denke bv: “Dinkjy hierdie is die bestetitel vir die storie?Hoekom?” Kan ouditief dieverskillendeklanke uitken. Herken meesteletter-klankverhoudings vandie enkelklankebv. k-a-t is kat. Herkenenkelklanke vokale enkonsonanteDubbelklanke:aa, ee: kort vokale watuit twee lettersbestaan bv. ie, ouensGroepeer woordein klankfamilies Herken en benoemenkelklanke,dubbelklanke (aa, ee,oo, uu), vokaalklankewat uit twee lettersbestaan (ie, oe, ou, ui,eu, ei) en tweeklanke(ooi, aai, oei, eeu). 3

Kan klanke uitkenin ‘n reeks wat niepas nie. LEES Maak eie storieop deur die prentete “lees”Teken ‘n prent omdie hoofgedagtevan ‘n storie uit tebeeld.Woordbou: Vormkort 3-4 letterwoorde metklanke wat reedsaangeleer is,bv. m-a-t /mat.Groepeer woordein klankfamilies(Rymwoorde) SKRYFWoordherkenning:Sigwoorde Assesseerwoordherkenning(30 – 40 woorde) Gebruik prenteom die storie tevoorspel. Gebruik klankwoorde in sinneen ander teks. Beantwoord oopen geslote vraeoor die storie. Watgebeur as ?Hoekom dink jyso? Wat sou jyanders doen?Vra vrae wat metdie vertelde/geleesde storieverband hou. Teken ‘n prent om‘n boodskap oorte dra. Vorm letters opverskillendemaniere deur vandie hele liggaamgebruik te maak. Doen transkripsievan 3-4 letterwoorde vanklanke wat reedsaangeleer is, bv.mat, kat. Integreermet klanke.Skryf eie naam. Kopieer 1 sinkorrek van diebord af. Poog om ‘n eiesin by ‘n tekeningof nuus te skryf. Woordbou: Vorm3- en 4letterwoorde metenkel- endubbelklanke watreeds aangeleeris, bv. m-aa – t /maat. Woordherkenning:Assesseersigwoordherkenning (50 –60 sigwoorde)Assesseerparagraaflees (50– 60 woorde) Beantwoord oopen geslote vraeen verskaf redesvir die antwoorde. Skryf minstens 3sinne (oor eienuus, ‘nonderwerp, temaof storie) methoofletters enpunte. Herken en gebruikbeginklanke vanwoorde: spr– sproet,skr- skroef, str- straat.Bou 3, 4 en 5- letterwoorde deur vantweeklanke endrieklanke gebruik temaak wat reedsaangeleer is.Woordherkenning:Assesseer minstens70 – 80 sigwoordeindividueel.Assesseer leerder seleesvermoë (70 – 80woorde)Druk gevoelens uit oor‘n teks en verskafredes. Byvoorbeeld:“Ek dink die skrywerkon die storie ‘ngelukkiger eindegegee het. Die dolfynhet so hard probeerom te ontsnap.”Beantwoord oop engeslote vrae enverskaf redes vir dieantwoorde.Skryf ‘n paragraaf(minstens 6 – 8 sinne)oor eie nuus, ‘nonderwerp, tema ofstorie.Gebruik teenwoordige,verlede entoekomstige tydkorrek. Gebruikleestekens korrek(hoofletters, punte,kommas, vraagtekens,uitroeptekens enaanhalingstekens).4

HANDSKRIF Gebruik ‘nverskeidenheidskryfinstrumentebv. kryte,verfkwas ens. Vorm ten minste 7kleinletters korrekin terme van vormen grootte Skryf 2 – en 3letter woorde metdie korrektespasie. Transkripsie vansin met korrektespasiëring Kan in drukskrifmeestehoofletters enkleinletters korrekvorm in terme vanvorm en grootte Kan in drukskrif al diehoofletters enkleinletters korrekvormKan ten minstetwee sinne korrekoorskryf Kan ten minste eensin korrek oorskryf inlopende skrif.5

Graad RKERN KONSEPTE KWARTAAL 2 AFRIKAANS HUISTAALGraad 1Graad 2LUISTER EN PRAAT Neem beurte om tepraat en te luistersonder onderbreking. Praat oor persoonlikeervaringe.Byvoorbeeld, vertelnuus in die korrektevolgordeVertel stories envertel andermaats se storiesin eie woordeoor. Luister na stories enBou en voltooi 'ntien-stuk (ofmeer) legkaart. Luister na instruksiesidentifiseer diehoofgedagte instories.KLANKEtussen verskillendeklanke veral aan diebegin van woorde.ervaringe, byvoorbeeld,vertel persoonlikenuus. Identifiseer letter-geslote vrae en verskafredes vir dieantwoorde.nuusgebeure, lug 'n mening endruk gevoelens uit.kontrasteer inligting soos dieeetgewoontes van 'n kind en 'napie. Neem aanbesprekings deelen stel vrae omduidelikheid te kry. Druk gevoelens uitoor 'n storie ofgedig Herkendrieletterkombinasies aan die beginvan woorde soosspr, skr. Gebruik aangeleerdeHersien enidentifiseervokaalklanke watuit twee lettersbestaan soos eu,ei, ou. Herken en gebruik woordeklank-verhouding vandie meesteenkelklanke Groepeer woorde in Praat oor bekende nuus / Analiseer, vergelyk en Beantwoord oop en(groep- en daaglikseroetine) en reageergepas.Identifiseer enbeskryfooreenkomste enverskille. Onderskei op gehoor Praat oor persoonlikeGraad 3 klankfamilies soos kat,mat, gat, vat. Herken klankeaan die begin vanwoorde, soos brsoos broek, blsoos blik. Herken woordemet beginklanke,soos gl- in gly,glas, gleuf. Hersientweeklanke soosoei, eeu, aai, ooi. Herkenrymwoorde sooskoei, bloei, groei,roei. Luister na 'n ingewikkeldereeks instruksies (tenminste 5) en reageergepas.spelreëls om woorde korrekte spel. Gebruik klankkennis omwoorde te bou.wat op -ng en -nk eindigsoos sing, drink. Herken en gebruik woordewat op -like en -ige eindigsoos heerlike, besige.6

Bou 3, 4 en 5-letter Luister na diewoord in 'n reekswat nie pas nieen 'n reeks waaral die woorde metdieselfde klankbegin, soos ring,roos, rond, korten identifiseer ofdie twee gegeweklanke verskil ofooreenkom.LEES Plaas 'n reeks prentein die korrektevolgorde om 'n storiete skep en “lees” dandie storie. Bou eenvoudigewoorde wat met ‘nenkelkonsonantbegin en breek ditop in diebeginklank en dierymklank (laastedeel van dielettergreep), soosh-en, p-en, v-in, sin en identifiseerdie rymklank. Bou woorde vanaangeleerde klanke Woordherkenning vansigwoorde: Assesseerwoordherkenning( 50– 60 woorde) Gebruik leidrade enprente in die teks virbegrip. Bespreek en beskryfdie karakters in diestories.SKRYF Skep tekeninge om 'nboodskap oor te dra,soos eie “nuus”. Begin om letters tevorm deur middel vanvingerverf, verfkwaste,vetkryte, ens. Beantwoord 'nwyeverskeidenheidvrae watbetrekking hetop die teks watgelees isinsluitend hoërorde-denkvrae.Stel ‘n lys woordesaam volgensinstruksies, soos‘n lysvoedselsoorte Gebruik klankkennisom sinne te skryf.woorde deur gebruik temaak van drie-letterkombinasies aan diebetin van woorde endubbelklanke entweeklanke soosaangeleer in kwartaal2. Gebruik klankkennis omwoorde te bou Woordherkenning van Woordherkenning vansigwoorde: Assesseerwoordherkenning (60 –70 woorde) Assesseerparagraaflees (60 – 70woorde)sigwoorde: Assesseerwoordherkenning (80 – 90woorde) Assesseer paragraaflees (80 –90 woorde) Beantwoord hoër-orde- denkvrae wat op dieteks gegrond is.Byvoorbeeld: “Hoeverskil die leeu segedrag van die muiss’n?” Skryf ‘n eie storievan minstens eenparagraaf (tenminste 5 sinne) engebruik ‘nskryfraam. Gebruik teenwoordigeen verlede tyd korrek.Gebruik klankkennis,kontekstuele ns die lees vanonbekende woorde.Beantwoord 'nverskeidenheid hoërorde-denkvrae wat op dieteks gegrond is.Byvoorbeeld: “Hoe sou jydie leeu se gedragbeskryf?” Skryf ten minste tweeparagrawe (tien of meersinne) oor persoonlikeervarings soos daagliksenuus of skoolgebeure. Gebruik teenwoordige enverlede tyd korrek,byvoorbeeld: Hy lees syboek. Hulle het gistergesing.7

Skryf een eie nuussin/ gedeelde skryfwerk.HANDSKRIF Vorm ten minste 20 Gebruik 'nverskeidenheidskryfgereedskap:'n potlood, skêr,verfkwaste enkryte. Hou kryte korrek vasen gebruik 'naanvaarbarepotloodgreep.kleinletters korrekvolgens grootte enposisie, d.w.s. beginen eindig op diekorrekte plekke. Skryf woorde metkorrekte spasiëring. Skryf klein- en hoofletters korrek enmet selfvertroue indrukskrif. Herskryf en skryf eenparagraaf (3 - 4 reëls)vanaf 'n gedrukte tekssoos 'n storie, gedig,ens. Gebruik leestekenskorrek: hoofletters, punte,vraagtekens, kommas,uitroeptekens enaanhalingstekens.Korrekte vorming vanletters in alle skriftelikewerk.Skryf woordekorrek na van‘nverskeidenheid bronne, ditwil sê,skryfbord,werkkaarte,handskrifkaarte, ens., mettoenemendespoed inlopende skrif /skrif metverbindings.8

X kan nie kan benodig oefeningSkryfHandskrifLeerder manipuleer en hanteer skryfmateriale en ‘nskêr op die korrekte wyse. (Ontluikende skryfvaardighede)LeesLeerder teken ‘n prent van hom-/haarself. Leerderskryf ‘n onderskrif/die opvoeder skryf ‘n gepasteonderskrifTeken ‘n prent om die hoofgedagte van ‘n storie,liedjie of rympie te illustreer.KlankeHerken en dui algemene items in ‘n prent aan.Identifiseer ‘n klank wat nie in ‘n reeks klanke pasnie (beginklank)L&POnderskei mondelings tussen verskillende klankeHerken eie naam sowel as die name van 5klasmaatsVoltooi en bemeester ‘n legkaart van ten minste vyfof meer stukkeName:Identifiseer en beskryf ooreenkomste en verskilleLuister aandagtig na eenvoudige vrae en aankondigingsen reageer op n gepaste wyseHALFJAAR BASISLYN EVALUERING: GRAAD RHUISTAAL: KWARTAAL 1 KONSEPTE9

X kan nie kan benodig oefeningSkryf woorde deur gebruik te maak vanaangeleerde klanke.SkryfSkryf ten minste 7 kleinletters korrek.Skryf ten minste een sin korrek met dienodige leestekens bv. n punt ens.LeesKopieer een sin nuus vanaf die bord.Doen transkripsie van 3 – 4 letter woordemet aangeleerde klanke bv. k – a – t is katBeantwoord oopeinde vrae gebaseer op diegelese teks.KlankeWoordherkenning: Assesseer leerdersindividueel op ten minste 30 - 40 sigwoordeVorm kort woorde met die klanke watalreeds geleer is byvoorbeeld m-a-t - mat.L&PIdentifiseer letterklank verhoudings vanaangleerde enkelklanke (2 vokale en 6konsonante)Name:Praat oor persoonlike ervarings.HALFJAAR BASISLYN EVALUERING: GRAAD 1HUISTAAL: KWARTAAL 1 KONSEPTEHandskrif10

X kan nie kan benodig oefeningSkryf twee en drie letter woorde met korrektespasiëring.SkryfVorm ten minste 20 kleinletters korrek volgensgrootte en posisieLeesSkryf ten minste 1-2 sinne oor eie nuus of ‘nander onderwerp (Tema/Storie ens.) Gebruikhoofletters en punte.Kopieer en skryf eenvoudige kort sinne.Luister begrip: Leerders reageer op 2 - 3mondelinge vrae aangaande die Gedeeldelees storieteksKlankeLees woorde in sinne en ander teks deurklankkennis te gebruikBou woorde van aangeleerde klanke (-ad, -at, ak, -ed, -et, ek, -ot, -op, -ok, -ut, -ug, -uk, -it, ik, -is);Woordherkenning: Assesseer leerdersindividueel op ten minste 50 – 60 sigwoordeL&PIdentifiseer en skryf die beginklank vanprentjies.Pas die eerste klank by die prentjie /woord (konsonante en klinkers)Identifiseer letter-klank-verhouding van diemeeste enkelklanke wat aangeleer is.Name:Luister na instruksies groep- en daaglikseroetines) en reageer toepaslikHALFJAAR BASISLYN EVALUERING: GRAAD 1HUISTAAL: KWARTAAL 2 KONSEPTEHandskrif11

X kan nie kan benodig oefeningSkryfKopieer twee of meer sinne netjies enleesbaar.Skryf minstens drie sinne oor eie nuus of joueie skeppende storie en gebruik aangeleerdeklanke, bekende sigwoorde, hoofletters enpunte.Skryf al 26 klein- en hoofletters korrek:vorming, spasiëring en rigting in lyne.Beantwoord oop- en geslote vrae oor n storieen verskaf redes vir die antwoord.Assesseer die hardoplees van n paragraaf (5060 woorde).Woordherkenning op sigwoorde: Assesseerwoordherkenning (50 – 60 woorde)Bou drie- en vierletterwoorde. Gebruik enkelen dubbelklanke, wat reeds gedurendekwartaal 1 onderrig is.Identifiseer letter-klankverhoudings van alleenkelklanke.Luister na instruksies wat uit ten minste tweedele bestaan, en reageer toepaslik.Name:HALFJAAR BASISLYN EVALUERING: GRAAD 2HUISTAAL: KWARTAAL 1 KONSEPTEL&PKlankeLeesHandskrif12

X kan nie kan benodig oefeningKopieer een paragraaf (3-4 reëls) vanaf n gedrukteteks soos n storie, gedig, ens.SkryfSkryf klein- en hoofletters (in drukskrif) korrek enmet selfvertroue.LeesSkryf eie storie: een paragraaf (ten minste 5 sinne).Lees hardop n paragraaf (60-70 woorde) - DBOwerkboek of gegradeerde leesboek.Woordherkenning: Assesseer 60 – 70 sigwoorde.Bou drie-, vier- en vyfletterwoorde deur klanke(enkel-, dubbel-, vokaal- en tweeklanke) te gebruik.Herken ten minste 3 vokaalklanke wat uit tweeletters bestaan, bv. eu in deur, ie in wiel, ou in hout,ei in seil,oe in boek, ui in muis.Herken tweeklanke in woorde soos bv. oei in koei,eeu in meeu, aai in saai, ooi in gooi.Herken klanke aan die begin van woorde, soos bv.br- in broek, gl- in glas.Herken drieletterkombinasies aan die begin vanwoorde, bv. spr-aak, skr-ee.Beantwoord oop- en geslote vrae en verskaf redesvir die antwoorde.Name:HALFJAAR BASISLYN EVALUERING: GRAAD 2HUISTAAL: KWARTAAL 2 KONSEPTEL&PKlankeHandskrif13

X kan nie kan benodig oefeningSkryf ‘n sin in druksrif of lopende skrif korrek sodat dit kanverstaan word.SkryfwerkVorm kleinletters en hoofletters korrek sonder huiwering inlopende/skrif met verbindings.Skryf woorde om ‘n sin te vorm en gebruik hoofletters, punte,vraagtekens, kommas, uitroeptekens en aanhalingstekens.Skryf ten minste een paragraaf van 8 sinne oor nuus,kreatiewe skryfwerk of ‘n beskrywing van ‘ninsident/eksperment.Assesseer leesparagraaf (70 – 80 woorde) – gebruik DBEwerkboek of gegradeerde leesboeke.Woordherkenning van sigwoorde Assesseer woordherkenning(70 – 80 woorde)Bou 3, 4 en 5-letter woorde met klanke wat aangeleer was.In die eerste Kwartaal.Herken dubbelklanke en klanke wat uit 2 vokale bestaan.: aaee, oo, uu,ie,oe,ui,eu,eiHerken en gebruik beginklanke van woorde: sr, skr, strLuister na n ingewikkelde reeks instruksies (ten minste 4) enreageer toepaslik.Name:HALFJAAR BASISLYN ASSESSERING: GRAAD 3HUISTAAL KWARTAAL 1 KONSEPTEL&PKlankeLeesHandskrif14

X kan nie kan benodig oefeningSkryfwerkSkryf woorde korrek van verskeidenheid bronne d.w.sskryfbord, werkkaarte, handskrifkaarte, ens mettoenemende spoed in lopende skrif/skrif met verbindings.Gebruik korrekte letter formasie met alle skryfwerk.Gebruik teenwoordige en verlede tyd korrekSkryf ten minste 2 paragrawe (tien sinne of meer gebruikkorrekte punktuasie.Assesseer leesparagraaf deur gebruik te maak van DBOboeke en/of gegradeerde leesboeke. (80 – 90 woorde)Woordherkenning van sigwoorde. Assesseer woordherkenning (80 – 90 words)Bou 3, 4 en 5-letter woorde met klanke wat aangeleerword in kwartaal 2.Herken en gebruik woorde wat op-ng en –nk eindig.Herken dat sommige klanke voorgestel word deurverskillende spel opsies soos y en ei.Luister na n ingewikkelde reeks instruksies (ten minste 5)en reageer toepaslik.Name:HALFJAAR BASISLYN ASSESSERING GRAAD 3HUISTAAL: KWARTAAL 2 KONSEPTEL&PKlankeLeesHandskrif15

Voorbeeld vanaktiwiteiteGraad RGraad R Halfjaar Basislyn evaluering Kwartaal 1 konsepteLuister aandagtig naeenvoudige vrae enaankondigings en reageer op‘n gepaste wyseOpvoeder vrae eenvoudige vrae in verband met die Corona Virus enverduidelik die veiligheidsmaatreëls wat in plek gestel is om elkeen seveiligheid te verseker.Voltooi en bemeester ‘nlegkaart van ten minste vyf ofmeer stukkeLeerder is in staat om legkaarte onafhanklik te voltooiIdentifiseer en beskryfooreenkomste en verskilleIdentifiseer ‘n klank wat nie in‘n reeks klanke pas nieHierdie is ‘n eenvoudige instruksie wat op enige tydstip gedurende die daggebruik kan word: op die mat, storietyd, by die tafels.Vra die volgende: Watter klank pas nie?Byvoorbeeld: bbbm bOnderskei ouditief enmondelings tussenverskillende klankeHerken eie naam sowel as diename van 5 klasmaatsGebruik die Helpertjiekaart. Ses leerders per groep. Leerder herken eienaam by sy/haar Kassie/tassie, sowel as die name van vyf van dieklasmaats.16

Identifiseer ‘n klank wat nie in‘n reeks klanke pas nie(beginklank)Bed, bad, bal, sand, boekMan, maan, jas, mangoRing, rond, reg, kop, rolHerken en dui algemene itemsin ‘n prent aan.ooTeken ‘n prent om diehoofgedagte van ‘n storie,liedjie of rympie te illustreer.Leerder teken ‘n prent vanhom-/haarself. Leerder skryf ‘nonderskrif/die opvoeder skryf‘n gepaste onderskrifKinders wat resies hardloop.Juffrou wat op die geruite kombers sit en ‘n storie vir ‘n groepie kinderslees.o Kind in ‘n rolstoel wat ‘n bal vir sy maat gooi.o Kind wat op die balanseerbalk beweeg en ‘n kind wat onderdeur kruip.o Twee kinders op die wipplank.o Drie leerders wat op buitebande spring.o Iemand wat op ‘n swaai onder die boom gestoot word.Hierdie kan plaasvind gedurende onafhanklike vryekeuse tyd by dietekentafel of tydens Huistaal Fokustyd. Hou die prente/illustrasiesbyderhand en beskikbaar om die leerders te help met die herroeping van diehoofgedagtes.Nadat die leerder ‘n prent van hom-/haarself geteken het, skryf die leerder ’nonderskrif of die opvoeder skryf ‘n onderskrif vir die leerder se prent. Dieleerder kopieër die opvoeder se onderskrif, bv.:Dit is ek/My naam is .Leerder manipuleer en hanteer Leerder teken ‘n prent van hom-/haarself met vetkryt, knip dit uit en plak ditskryfmateriale en ‘n skêr op die op ‘n geverfde agtergrond bladsy.korrekte wyse. (Ontluikendeskryf vaardighede)1 – 1 ½ jaarSilindriese greep2 – 3 jaarDigitale greep3 ½ - 4 jarAangepaste driepoot greep4 ½ - 7 jaarDriepoot greepOpvoeders word aangemoedig om gebruik te maak van die DBO werkboeke viraddisionele aktiwiteite en idees.17

Speletjiie 1:Gebruik hierdie aktiwiteit as ‘n prettige speletjie.Hierdie is nie ‘n pen en papier aktiwiteit nie.Gee vir die leerder 5 items om as merkers te dien.Instruksie: Plaas ‘n merker op die prent in elke ry wat verskil.18

Speletjie 2:Gebruik hierdie aktiwiteit as ‘n prettige speletjie.Hierdie is nie ‘n pen en papier aktiwiteit nie.Gee vir die leerder 5 items om as merkers te dien.Instruksie: Plaas ‘n merker op die prent in elke ry wat verskil.19

Voorbeelde vanaktiwiteiteGraad 1Klank aktiwiteiteKlanke kaart:sjroncnteupiyhbzwakgvmhtlx/ 26 klanke20

Omkring die korrekte middelklank.w r bv s tp t aSê die woord wat deur elke prent voorgestel word.Identifiseer dan die beginklank en skryf dit op die lynaeiouk ts ss nv sb kh t21

Vul die ontbrekende klanke in:w lbaesSkryf die beginklank neer vir elke prentjie. Die eersteeen is vir jou gedoen:b22

23

Pas die beginklanke by die prente deur 'n lyn te trek om byhulle te pas.pvmsnk24

hwb25

Gr. 1 Lees AktiwiteiteLees die woorde:diedeurwatsoosvoornouennetomander nwildatweet aksienmetwordgeenekteoorhulletoekondithyhierdie daarkanhuisbaiesyjymeneertottog26

Lees, skryf en teken:Lees: Die kat sit op die geelmat.Skryf:Teken:Lees die volgende sinne:Die kos is in die pot.My bok staan agter die hek.Ek het tien tone.Die hen sit op die nes.Ek sien ‘n bal op die gras.27

Kyk na die prent en verbind met die regte woord:eendbulbalhenhuis28

Gr. 1 Skryf AktiwiteiteTeken ‘n prentjie van hoe jy en jou familie veilig geblyhet tydens die Grendeltyd. Skryf twee sinne oor jouprent. Gebruik die onderstaande woorde.was Ek hande het bang lekker Ons gewas en gespeelWrite the word for each picture:29

Skryf die woord neer by elke prentjie:30

Kyk na die prent en skryf ‘n woord of ‘n sin onderelkeen.31

Vul die woorde in wat ontbreek:sitsonbalvis1. Die sambreel beskerm my teen die .2. Ek speel met my op die sand.3. My sussie op die stoel en slaap.4. Daar spring ‘n in die water.32

Aktiwiteite: VoorbeeldeGraad 2Gr. 2 tr33

Bou ‘n woord met die volgende klanke. Die eerste een is vir jou gedoen.-ui-oei-ei-oe-huisroeikeilkoekSkryf die woord langs die prent.Omkring die woord wat NIE met die woord, in die eerste blok, rym NIE.Die eerste een is vir jou uisgaar34

Bou ‘n woord met elk van die volgende begin klanke. Die eerstes is virjou gedoen:brblglskrspr-broekblikglyskreesproetGr. 2 LeesaktiwiteiteLees die woorde: (Opvoeders kan hul eie woordelyste ook posnoupappa iensywanthoudagantwoord arom35

Lees: Begrip en TaalLees die teks en beantwoord die vrae:Jaap, die hondBettie het ‘n bruin hond. Die hond se naam is Jaap. Hy houbaie daarvan om met ‘n bal te speel. Bettie gooi vir Jaap diebal en hou daarvan om te kyk hoe hy dit terug bring. Sy weetJaap is ‘n slim hond.Hy slaap graag op die bed langs Bettie. Dit maak haarmamma vies, want sy wil hê Jaap moet eerder op die matslaap.Eendag het Jaap weggeraak. Bettie het oral na hom gesoek.Sy het op-en-af in die straat geloop. Sy het geroep engeroep: “Jaap, kom huis toe!” Uiteindelik kry sy vir Jaap! Hywas toe al die tyd in die park. Hy was so bly om vir Bettie tesien. Hy het sy stert heen-en-weer geswaai.Omkring die korrekte letter vir vraag 1 en 2. KIES SLEGS EEN LETTER /ANTWOORD.1. Jaap hou daarvan om met ‘n te speel.a) stokb) beenc) bal36

2. Waar wil Bettie se ma hê moet Jaap eerder slaap?a) op haar bedb) buite in die tuinc) op die mat3. Waarom dink jy word Bettie se mamma vies as Jaap op haar bedslaap?4. Wat in die eerste paragraaf vertel vir jou dat Jaap ‘n slim hond is?5. Hoe dink jy het Bettie gevoel toe Jaap weggeraak het? Bettie het .6. Nommer die gebeure van 1- 3 in die regte volgorde, soos wat ditin die storie plaasvind.Jaap was in die park.Bettie gooi die bal.Jaap was op die bed.7. 1. Tydsvorme: Skryf die sinne oor in die verlede tyd. Begin met“Gister ”a) Bettie gooi vir Jaap die bal. b) Bettie het ‘n bruin hond. 37

7.2. Tydsvorme: Skryf die sin oor in die toekomende tyd. Begin met“Môre ”a) Jaap het op die bed geslaap. 8. Herskryf die onderstaande sin in die oop lynspasie en gebruik dieregte hoofletters en punte (leestekens):jaap en bettie speel met die bal 9. Wat is die teenoorgestelde van hartseer? 10. Onderstreep die korrekte vet gedrukte woord: Die woord wat rym met “koei” is stoei / gooi.Lees en herskryf die sin in die oop lynspasie en teken ‘n prentjie:Die muis eet die koek in die gras. Lees die sinne:Pappa braai die vleis by die piekniek.Ek sal na die boek kyk wat sy skooI toe gaan bring.My mamma reis per trein werk toe.Die seun staan voor die klaskamer se deur.38

Kies die een sin wat die prent die beste sal beskryf en herskryf dit indie oop lynspasie. Die meisies speel op die sand by die strand. . Die kinders geniet die sportdag en neem graag deel aan diewedlope. .Gr. 2 Skryf aktiwiteiteGebruik die woorde uit die onderstaande kolomme. Skryf 4 – 6 sinneoor jou gunsteling seisoen van die jaar. Beskryf die seisoen. Skryf watdit is van die seisoen wat jy geniet en watter aktiwiteite gedoen wordgedurende die tekrieketatletiekgloeiendekaalvoetspeel39

Skryf ‘n kort storie (4 – 6 sinne) oor wat jy dink in die prent gebeur.Woorde wat jykan msokkerboomhuis40

VOORBEELD AKTIWITEITEGraad 3Pas die woorde aan die linkerkant by hul betekenis aan dieregterkant.verspotbeweeg moeilik; dalk ‘n bietjieoorgewig.gulsigraak bewus van iets.besefsnaaks; laf.lompplante wat wild groei waar dit nie vanwaarde is nie.plaasmark wil meer as hul deel hê.onkruid‘n plek waar plaasprodukte en diere tekoop verkoop word.Kies die korrekte woord in elke sin1. Die eier was baie swaar en hard / hart.2. Die klere / kleure van die ganse is wit en grys.3. Die kerriekos wat die boervrou kook, ryk / ruik baie heerlik.4. Die muishond breuk / breek al die ganseiers oop.41

Voeg d of t by om elke woord te voltooi.kahongronswembaskoenlappermokamermaBou woorde met die klanke hieronder en teken ‘n prent by elkewoord.-oei-nk-lm-el-like42

Voltooi onderstaande sinne deur die korrekte voornaamwoorde tegebruik.Die boer het die gans gekoop.Die gans behoort nou aan .Dit is .Die boervrou het die eiers gaan haal.Die eiers behoort aan .Dit is .Die gans dink: “Ek het die eier gelê”.Die eier behoort aan .Dit is .43

Gr. 3 lees aktiwiteiteDie gans wat die goue eiers gelê het.‘n Plaasboer en sy vrou het na die naaste dorp gegaanom ‘n plaasmark by te woon. Hulle wou ‘n nuwe ganskoop om die onkruid in die tuin op te vreet. Hulle het ‘ngroot, vet gans gekoop en dit huis toe geneem. Hullehet nie besef dat dit hulle gelukkige dag was nie.Die volgende oggend het die boer se vrou die eiers gaan haal. Syhet ‘n groot, geel eier in die gans se nes gekry. Sy het die vreemdeeier opgetel en na haar man toe geneem. “Kyk die eier wat die gansgelê het,” sê sy. “Dit is baie swaar en baie geel.”Die boer het die eier geneem. Sy mond het oopgehang. ”Die eier isvan goud gemaak,” het hy gesê.Die gans het elke dag ‘n goue eier gelê. Hulle het baie ryk geworddeur die eiers te verkoop. Hulle het ook baie, baie gulsig geword.“Laat ons die gans oopsny. Dan het ons al die goue eiers op eenslag,” het die boer gesê. Maar toe hulle die gans oopsny, was daargeen goud nie. Binne-in was die gans soos enige ander gans. Diegulsige boer en sy vrou het geen goue eiers meer gehad nie. Hullehet ook nie ’n gans gehad om hulle onkruid op te vreet nie.D

Afrikaans Huistaal Graad R - 3 . 2 Agtergrond en rasionaal 1. Op Maandag, 23 Maart, het ons President die nasie toegespreek en 'n nasionale inperking vanaf middernag op Donderdag, 26 Maart tot middernag Donderdag, 16 April